Die musiek video van Die Hemel, Elvis Blue se nuwe enkelsnit vanaf die album "Êrens in die middel van nêrens". Regie deur Ryan Kruger namens Enigma Age Films, met produksie ontwerp deur Werner
von Caues en produksie bestuur deur Laurissa
Vergottini.